SABRA wens die Afrikaanse Studentebond van harte geluk met sy aanvoeling van wat dringend en aktueel op die terrein van volkeverhoudings in Suid-Afrika is,....
Hierdie uitgawe van die Jaarboek bevat referate wat gedurende 1975 voor jeugkongresse van Sabra gelewer is. Die betrokke referente aanvaar self verantwoordelikheid vir hulle onderskeie bydraes en venolk nie noodwendig die beskouinge van Sabra nie.