Carnegie-Ondersoek-1929. Armblanke-tipes en Wonings. OOSTLIKE KAAPLAND
Maria
Hulle huis
Die Smiths van Kruisriver (Bywoners)
Koos is baie bang vir spoke. Hy maak doodkiste. Na donker sal hy nie in sy kimmermanswinkel gaan nie.
Gert Nell, die onderwyser, met sy knapste leerlinge
Baviaanskloof Gert Nell se skool kinders