Letter from the Human Science Reserach Council to Dr. A. van Schalkwyk
..
RAAD VIR GEESTESWETENSKAPLIKE NAVORSING
HUMAN SCIENCES RESEARCH COUNCIL
Telegram.me / Telegrams: " RAG EN "
Telefoon :
Telephone :
lnstituut:
Institute :
Navrae :
Enquiries:
28831
Bylyn:
Ext.:
SDSIOLDGIESE
J.M. U~tter
24
NAVORSING
Dr. A. van Schalkwyk,
Verw ./ Ref. N/L
Universiteit van Durban - Westville,
Privaatsak 4001,
DURBAN.
Geagte dr. van Schalkwyk,
PRIVAATSAK
PRIVATE BAG 41,
PRETORIA.
2 4 -8- 1971
DEMDGRAFIESE TENDENSE MET BETREKKING TOT DIE INDI~RBEVDLKING IN SUID-AFRIKA
Ek verwys na u brief gedateer 27 Julie 1971 wat gerig is aan dr. Mostert van
die RGN.
Verslae wat vooruitskattings van getalle skoliere en studente (alle volksgroepe)
bevat, is tans in die pers en •n verslag □ or gradueringstendense van Nie-Blankes
sal hopelik teen die einde van die jaar gepubliseer word, Afskrifte van die
verslae sal tot u beskikking gestel word sodra dit beskikbaar is,
Aangesien gedetailleerde ontledings van sensusgegewens vir die jaar 1970 nog
nie beskikbaar is nie, word geen verdere projeksies met betrekking tot die
Indi~rbevolking tans onderneem nie.
Die uwe,
Rig al/e korrespondensie aan :- Address all correspondence to:-
Die President, Raad vir Geesteswetenskaplike
Navorsing,
Privaatsa k 41 ,
PRETORIA.
The President, Human Sciences Research
Council,
Private Bag 41 ,
PRETORIA.